Nuwe potgooi episodes weekliks!
Die Waarheid Radio
Welkom by Die Waarheid Radio – Afrikaans is nie net ons taal nie, maar dis veel meer: dis ons kultuur, dis deel van ons gene! Die Waarheid Radio bring ‘n vars aanslag met betrekking tot inligting wat wissel van aktuele sake tot lekker musiek en saam-kuier. Ons aanbiedinge is nie net relevant tot die hedendaagse tyd waarin ons leef nie, maar is ook gepak met ons opregte Afrikaanse waardes. Kom wandel saam…

Die Waarheid LenteFees
Spesiale Gaste
Janine Do Cabo
Thomas Dreyer
Leo Ribeiro
Sera von Gericke
Verna Mulder
Oor Die Waarheid Radio
“Raak, rasionaal, regverdig – is jy gepantser vir Die Waarheid?”
Die Waarheid Radio bied ons luisteraars ‘n verskeidenheid programme aan vir beide jonk en oud.
Ons bespreek ook relevante en/of moeilike onderwerpe wat graag onder die mat ingeskuif word d.m.v. ons radio kanaal en potgooi beeldmateriaal.
Ons beleid is, ‘DIE WAARHEID’. Kom kuier saam, in Afrikaans en word deel van ons gemeenskap.

Koste Effektiewe Bemarkings Geleentheid
Is jy opsoek na ‘n Koste effektiewe bemarkings geleentheid vir jou besigheid? Die Waarheid Radio is jou antwoord. Maak kontak via epos by letitia@diewaarheid.com of stuur ‘n whatsapp na 072 809 6513.
Die Waarheid Radio – sterker sakeverhoudings in jou taal.
Luister en Kyk gerus na ons nuutste Potgooi’s

Spesiale Gaste in ons Ateljee






Laai ons nuwe toep af op Android of iOS